Quantcast
Channel: Kommentaar op: Volpunte!
Browsing all 4 articles
Browse latest View live

Deur: Tina.Delgado

Willie Burger se resensie doen dit nie vir my nie. Te akademies. Hoekom pla dit jou nie?Aan die ander kant kon JC Kannemeyer hierdie resensie geskryf het en dan het ons almal dadelik aan die slaap...

View Article



Deur: carinadiederickshugo

Ek stem saam met Tina. Raak jy sag, Crito?

View Article

Deur: crito

Kyk, Willie Burger het al resensies gepleeg wat grens aan onverdedigbaar, maar die een oor “Dertig nagte in Amsterdam” is nie een van hulle nie.

View Article

Deur: abrham

crito, ek stem met jou, willie burger se resensie was goed en het my genoeg geprikkel om 30 nagte te wil lees. is die doel van ‘n resensie oa. om die lesers ‘n voorlees ervaring te gee om te besluit op...

View Article
Browsing all 4 articles
Browse latest View live